Nooddienste help erg beseerde vrou

Deel hierdie storie / Share this story

PETRUSVILLE. – ROCKET HEMS Care4You Karoomed en moes vinnig spring om ’n bejaarde vrou by te staan wat erg beseer is nadat sy geval het.

LEES OOK: Paleis bevestig Meghan gaan nie begrafnis bywoon

Wimpie Fourie, mede-eienaar van Care4You-ambulansdiens, sê hulle Karroo-tak is vanoggend vroeg uitgeroep na ’n toneel waar ’n bejaarde dame geval het.

“Die dame het ongelukkig so seergekry dat ons die ROCKET HEMS-lugambulansdiens moes ontbied. Hulle het die beseerde dame na MediClinic Gariep in Kimberley vervoer.”

Jaco Botha was die vlieënier. Vandre van Vuuren en Etienne van der Merwe was die paramedici. Ewald Maree het die versending gedoen.

Stoor dié nommer op jou foon! ROCKET – 0860-FLIGHT of 0860-354448.

Jaco Botha was die vlieënier. Vandre van Vuuren en Etienne van der Merwe was die paramedici. Ewald Maree het die versending gedoen.

LEES OOK: Vermiste Kimberley-man opgespoor