BANGKOK. – ’n Video van ’n reuse akkedis wat amok maak in ’n supermark, doen die rondte op sosiale media. Die reptiel het talle mense die skrik op die lyf gejaag toe dit ’n supermark binnegedring, teen die rakke opgeklouter en produkte afgestamp het.
LEES OOK: Oreo-fudge-resep
Kyk die video hier:



