Beskou jy jouself as ‘n #PimplePopper? Of gril jy by die blote gedagte om aan ‘n puisie te moet raak?
Die kommentaar op hierdie video wat sê meisies hou daarvan om hulle kêrels se puisies te druk, was uiteenlopend. Party het gevoel die gebaar is heel “normaal” terwyl ander dit as ‘n definitiewe “nee” beskou.
LEES OOK: KYK: Vrou knip naels vir eerste keer in 28 jaar
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



