April 18, 2021

Geliefde Elcon-meneer oorlede

Die skool het die nuus op sy Facebook-blad gedeel.

Geliefde Elcon-meneer oorlede (Foto: Elizabeth Conradie Skool, Facebook)

Geliefde Elcon-meneer oorlede (Foto: Elizabeth Conradie Skool, Facebook)

KIMBERLEY. – Anry Janse van Rensburg, ‘n geliefde meneer van Elizabeth Conradie-skool in Kimberley, is oorlede.

Die skool het die nuus op sy Facebook-blad gedeel.

Lees ook: Harry en Meghan stel Netflix-reeks bekend

“Elcon neen met groot hartseer afskeid van ‘n geliefde onderwyser en kollega. Meneer Anry Janse van Rensburg, jy sal vir ewig in die harte van elkeen by Elcon voortleef. Rus sag. Innige simpatie en sterkte aan die familie en vriende.”

Hou FiND iT dop vir meer inligting wat later sal volg.

Lees ook: Moordklagtes teen Joost se broer laat vaar

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: