April 20, 2021

KYK: Pastoor tydens regstreekse kerkuitsending ‘ontvoer’

‘n Man met ‘n geweer word dan op die skerm gesien.

KYK: Pastoor tydens regstreekse kerk uitsending 'ontvoer'

KYK: Pastoor tydens regstreekse kerkuitsending 'ontvoer' Foto: Skermgreep uit video

MEXIKO. – ‘n Pastoor en nog drie kerklede van Haïti is glo tydens ‘n kerkdiens wat regstreeks op Facebook uit die Seventh-day Adventist Gospel Kreyol Ministry-kerk in Diquini uitgesaai is, is deur gewapende mans ontvoer.

’n Opname wat deur mense gemaak is wat na die uitsending gekyk het, is oral op sosiale media gedeel. In die video kan gesien word hoe twee koorlede ‘n lofsang sing voordat hulle skielik hul mikrofone langs die altaar laat val. ‘n Man met ‘n geweer word dan op die skerm gesien. Die man neem dan die twee lede en pastoor uit die skerm.

10 mans daag by kerk op waar pastoor ontvoer word

LEES OOK: Drie dood op N1 toe twee voertuie reg van voor bots

Reuters berig Gregory M. Figaro, wie se vader, Greger Figaro, die stigter van die kerk is, het aan die Miami Herald gesê agt tot tien gewapende mans het in twee voertuie opgedaag en die predikant en drie ander gemeentelede weggeneem het.

Geweld in die Haïti styg is glo elke jaar aan die styg.

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: