#FiNDiTverkeerElbeth MaraisApril 1, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Daar is ‘n ongeluk in McDougalstraat. Wees asseblief versigtig indien jy in daardie rigting ry. Indien jy kan, vermy die area. Volg FiNDiT hier vir meer inligting. Previous Post AfriForum help paartjie wat deur ‘sekuriteitsmaatskappy geïntimideer, aangerand’ is Next Post Paasnaweek – Sorg só dat die bestuurder van jou motor gemaklik is