April 17, 2021

‘Pastoor’ poep in mense se gesigte vir ‘genesende krag’ om te werk

LIMPOPO. - Christ Penelope, die selfgemaakte "pastoor", wat die Seven Fold Holy Spirit Ministries gestig het, poep glo in sy gemeentelede se gesigte as 'n genesingsproses wat hy beweer alle geestelike en fisiese probleme genees.

LIMPOPO. - Christ Penelope, die selfgemaakte "pastoor", wat die Seven Fold Holy Spirit Ministries gestig het, poep glo in sy gemeentelede se gesigte as 'n genesingsproses wat hy beweer alle geestelike en fisiese probleme genees.(Foto: IOL)

LIMPOPO. – Christ Penelope, die selfgemaakte “pastoor”, wat die Seven Fold Holy Spirit Ministries gestig het, poep glo in sy gemeentelede se gesigte as ‘n genesingsproses wat hy beweer alle geestelike en fisiese probleme genees.

Volgens IOL het ‘n foto waar die predikant op ‘n man se gesig sit en na bewering poep, die rondte op sosiale media gedoen.

Penelope voel dit is belangerik vir die poep om vrygelaat te word by die persoon se neusgate sodat die genesende krag die liggaam kan ingaan.
Penelope voel dit is belangerik vir die poep om vrygelaat te word by die persoon se neusgate sodat die genesende krag die liggaam kan ingaan. (Foto: Iheartintellegence)

Predikant se poep glo ‘n “demonstrasie van God se krag”

Die predikant het homself verdedig en gesê dat dit die demonstrasie van God se krag is nadat hy daarvan beskuldig is dat hy agter godsdiens skuil het om met sy skandelike optrede voort te gaan.

Hy sê hy sit mense in ‘n diep slaap voor hy hulle genees. “Dit is die bewys van God se krag. Dit is net soos God vir Adam in ‘n diep slaap gesit het, dit is soortgelyk. God het enigiets met die liggaam van Adam gedoen terwyl hy op die grond in ‘n diep slaap was. Hy het niks gevoel nie.”

Penelope voel dit is belangrik vir die poep om vrygelaat te word by die persoon se neusgate sodat die genesende krag die liggaam kan ingaan.

Nadat die kerkgangers in ‘n diep slaap ingegaan het, sit of trap die pastoor glo op hulle. Volgens hom antwoord die kerkgangers ontkennend as hulle agterna gevra word of hulle enigiets gevoel het. Hulle is dan glo genees.

Lees ook: Apple geblameer toe vals toep man se bitcoin steel

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: