Sekere woonbuurte in Kimberley sonder krag

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Sol Plaatje-munisipaliteit is bewus daarvan dat sekere woonbuurte in Kimberley sonder krag is.

Die kragonderbreking wat tans in groot dele van die stad ondervind word, is as gevolg van ‘n moontlike elektriese fout by die Hadison Park-substasie. ‘n Span is op pad en sal die probleem ondersoek.

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.