April 18, 2021

Hector se vermeende mishandelaars uit met waarskuwing, saak uitgestel

Verskeie mense het vanoggend voor die Hermanus-landdroshof bymekaar gekom om Hector en sy familie te ondersteun.

Hector se vermeende mishandelaar uit met waarskuwing, skaak uitgestel

Hector se vermeende mishandelaar uit met waarskuwing, skaak uitgestel Foto: Facebook

HERMANUS. – Die man en vrou wat na bewering Hector, die Bokser, in ‘n video mishandel het, se saak is tot 26 April 2021 uitgestel.

“Die saak teen die twee beskuldigdes is uitgestel tot 26 April 2021 vir verdere ondersoek en vir die beskuldigdes om ‘n prokureur aan te stel. Hulle is tans op waarskuwing vrygelaat,” sê Van Niekerk en Jansen van Rensburg Prokureurs.

Verskeie mense het vanoggend voor die Hermanus-landdroshof bymekaargekom om Hector en sy familie te ondersteun.

LEES OOK: Ondersteuners by hof om Hector van ‘dieremishandeling’-video te ondersteun

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: