Trok slaan om op R31

Deel hierdie storie / Share this story

BARKLY-WES. – ’n Vragmotor het Vrydagoggend op die R31 voor Barkly-Wes omgeslaan en die pad versper. Verkeer het vir kilometers opgehoop terwyl nooddienste en lede van die gemeenskap die trok uit die pad verwyder het.

LEES OOK: Die Here dra my deur – deel 1

Sement wat oor die pad tydens die voorval gemors is, is skoongemaak.

Kyk die video hier:

https://vimeo.com/526805380

LEES OOK:KYK!: Ambulanse met petrolbomme bestook