April 18, 2021

Hoe om blomkoolrys te maak

Eerste moet jy die blomkool in stukke sny.

Hoe om blomkoolrys te maak

Hoe om blomkoolrys te maak

Blomkoolrys is ’n lekker, lae-koolhidraat plaasvervanger vir gewone rys en dit is maklik om te maak!

LEES OOK: Verdagte in hegtenis wat glo student vermoor

  • Eerstens moet jy die blomkool in stukke sny.
  • Jy kan dan die kleiner stukkies in ’n voedselverwerker plaas totdat dit lyk soos die tekstuur van rys.
  • Werk in sarsies en wees versigtig om dit nie te veel te verwerk sodat dit ’n pappery word nie.
  • As jy nie ’n voedselverwerker het nie, kan jy die blomkool met ’n gewone rasper fynmaak.

Jy kan dan die blomkoolrys net so rou saam met ’n dis bedien of jy kan dit vir drie tot vier minute in ’n bietjie olie panbraai. Jy kan dit ook gaar stoom of in die oond bak.

LEES OOK: Swanger maar steeds ’n maagd

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: