April 19, 2021

Gesonde ontbyt- koffie-smoothie

Gewone koffie is nie ontbyt nie.

Gesonde ontbyt- koffie-smoothie

Gesonde ontbyt- koffie-smoothie

Koffie is ideaal om soggens jou energievlakke te verhoog, maar gewone koffie kan vervelig wees. Ons weet almal dat dit nie ’n goeie idee is om te stop vir ’n suikergevulde koffiedrankie op pad werk toe nie. Om ontbyt oor te slaan, is ook nie ’n goeie idee nie. Gewone koffie is nie ontbyt nie. So probeer gerus vandag hierdie koffie-smoothie. Dit bevat net sewe bestanddele.

LEES OOK: Kimberley se Wikipedia-blad slui slaggate en lekkende pype in

Bestanddele:

  • melk
  • 1 piesang
  • grondboontjiebotter
  • vanielje-essens
  • koue koffie
  • ys

Metode:

  • Voeg al die bestanddele in ’n vermenger (blender) en meng tot glad.
  • Jou ontbyt- koffie-smoothie is gereed.

LEES OOK: Polisie soek verdagte wat kind van fiets af ry

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: