TikTok pasta ‘hack’ – probeer dit

Deel hierdie storie / Share this story

Die TikTok pasta “hack”, is hoe na dié mengel verwys word. Het jy al die roomkaas en tamatie TikTok pasta probeer? Probeer dan gerus ook hierdie roomkaas en sampioene “hack”. Dit sal jou nuwe gunsteling wees.

LEES OOK: Sarah Everard se oorskot in sak gekry

Kyk die video hier:

Kyk hoe maklik is dit om dié resep te maak.

LEES MEER ARTIKELS HIER.