Water alreeds 16:00 afgeskakel vir Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Kimberley se water is vanmiddag om 16:00 afgeskakel weens lae watervlakke in die reservoir.

Sol Plaatje-munisipalitiet sê die eerste pomp by die Newton-reservoir sal weer môreoggend om 04:00 en die tweede pomp om 05:00 aangeskakel word.

Hou FiNDiT dop om op hoogte te bly.