VF-plus kondig nuwe bestuur aan

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Die Vryheidsfront Plus het hulle nuwe bestuur vir die Noord-Kaap aangekondig. Die span sê baie geluk aan die nuwe bestuur van die VF-Plus.

Hieronder is die name name van die nuwe bestuur asook ‘n foto:

Provinsiale leier – Dr. Wynand Boshoff, ondervoorsitters – mnr. Theo Joubert, mnr. Danie Coetzee, die res van die dagbestuur is, Estelle Davies, Lorna Myburgh, Karin Kemp, Coenie Coetzee, Kobus van den Berg, Manne Rossouw, Hendrik Greyling, Benjamin Boshoff, Ockert Botha en Karin Depken.

Foto: Nuwe bestuur van die Vryheidsfront Plus.

LEES OOK: EFF-lede sluit skoolhek, VF-plus beskuldig onderwysdepartement

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.