Man dood ná val uit vierde verdieping

Deel hierdie storie / Share this story

KWAZULU-NATAL. – ‘n Man het Dinsdagaand om ongeveer 21:50 vanuit ‘n kompleks in Sydenham, Durban, geval.

Shawn Herbst, woordvoerder vir Netcare 911, sê die pasiënt is op die toneel ondersoek en dood verklaar.

Lees ook: Twee vriendinne besef na sewe jaar hulle is susters

Omstandighede rondom die man wat homself doodgeval het, is nog onbekend, maar die polisie stel ondersoek in.

Lees ook: Vrou skud 100 kg af en is “nog nie klaar nie”