Foto:Verskaf #FiNDiTverkeerElbeth MaraisMarch 9, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Daar was nou net ’n ongeluk voor die polisiekantoor in Phakamile Mabina-straat. Die dubbelbaan is heeltemal versper. Wees versigting indien jy in daardie rigting ry of kies ’n alternatiewe roete. Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus. Previous Post Onnies wat draf langs die pad doodgery Next Post Eenjarige gevind na ouers haar ontvoer