SUID-AFRIKA. – “Dis slegs die punt van die ysberg,” waarsku Interpol nadat die polisie op 3 000 vals dosisse Covid-19-entstowwe beslaggelê het.
3 000 vals Covid-19-entstowwe in SA en China
Daar is Woensdag meer as 80 verdagtes in Suid-Afrika en China gearresteer, berig Daily Mail. Ongeveer 2,400 dosisse vals Covid-19-entstowwe in 400 ampules en gesigmaskers is in ’n pakhuis in Germiston, Gauteng, gevind.
Interpol waarsku mense verder geen entsotwwe word sover aanlyn verkoop nie. Indien jy afkom op ’n webtuiste wat die enstof aanlyn verkoop, weet dit is nie getoets nie en kan ’n gevaar vir die mensdom inhou.
LEES OOK: Ma wat glo oor kind ry, hom as vermis aangee, in hegtenis
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



