Lotto-wenner: Vrou wen na ’n maand wéér die Lotto

Deel hierdie storie / Share this story

DURBAN. – Geluk het dié Lotto-wenner sommer twee keer getref. ‘’n Maand nadat die vrou R100 000 gewen het, het sy ook R28 miljoen in haar sak gesteek.

LEES OOK: Wil jy maan toe? Hier is jou kans om ’n aansoekvorm te voltooi

Die vrou in haar laat veertigs het vier weke voordat sy ’n miljoenêr geword het ook R129 in die Daily Lotto gewen. Volgens die lotery-operateur, Ithuba, het die wenner ’n R100-kaartjie gekoop.

Die Lotto-wenner kon nog nie presies sê wat sy met haar geld gaan maak nie. Sy beplan glo om van die geld te belê, familie te help en ook aan organisasies te skenk.

LEES OOK: Maskers ruik soos vroulike privaatdele, verkoop vinnig

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.