10 kosse wat jy nie geweet het jy kan diepbraai nie

Deel hierdie storie / Share this story

Van bier tot pizza tot waatlemoen… Wie sou kon dink jy kan hierdie tipe kosse diepbraai?

  1. Tequila shots

Moenie teleurgesteld wees as jy hoor dat dit eintlik net ’n tequila-deurdrenkte stukkie koek is nie. Dis nog steeds heerlik! Klik hier vir ’n resep.

Foto: Diepgebraaide tequila. / Better Living

2. Roomys

Soms is dit orraait om ‘n bietjie warm én koud te wees. Klik hier vir ‘n resep.

Foto: Diepgebraaide roomys. / Bigger Bolder Baking

3. Waatlemoen

Meer soos ‘WAT?’-lemoen! Klik hier vir ‘n resep.

Foto: Diepgebraaide waatlemoen. / Southern Living

4. Coca-Cola

#ShareaCoke met jou diepbraaier! Klik hier vir ‘n resep.

Foto: Diepgebraaide Coca-Cola. / DIY Joy

5. Avokado

Dis heerlik! Veral as jy nie weet wat om met die avokado’s te doen wat net nie wil ryp word nie. Klik hier vir ‘n resep.

Foto: Diepgebraaide avokado. / California Avocado Commission

6. Spek

Om jou spek in in die pan te braai, is net nie genoeg nie! Klik hier vir ‘n resep.

Foto: Diepgebraaide spek. / Delish.com

7. Kaaskoek

Vir die dae waarop jy met jou dieet kroek! Klik hier vir ‘n resep.

Foto: Diepgebraaide kaaskoek. / TipBuzz

8. Mielie op die stronk

Verbeel jou! Klik hier vir ‘n resep.

Foto: Diepgebraaide mielies. / Celebration Generation

9. Pizza

Hoekom nie? Klik hier vir ‘n resep.

Foto: Diepgebraaide pizza. / Living a Life in Colour

10. Bier

Moenie dink dis ‘n grap nie, dis regtig! Klik hier vir ‘n resep.

Foto: Diepgebraaide bier. / WikiHow