UTRECHT. – Twee mans het glo op 26 Februarie 2021 tydens ’n doopseremonie verdrink.
Nooddienste is op 27 Februarie 2021 na die Bivana-rivier uitgeroep toe die mans se liggame nie opgespoor kon word nie. Die mans se liggame is ongeveer 6,5 meter diep deur die polisie se duikspan gevind.
LEES OOK: Nuwe advertensie oor borsvoeding gaan glo volle waarheid wys
Die ondersoek duur voort.



