OOS-KAAP. – Een persoon is oorlede nadat ’n voertuig oor die naweek by die Magwa-waterval afgeval het.
Twee persone was glo in die voertuig. ’n Video van die toneel wys hoe ’n helikopter probeer om ’n liggaam uit die wrakstuk te verwyder.
LEES OOK: Twee mans verdrink glo tydens doopseremonie
Kyk die video hier:
https://www.facebook.com/FlyingNewsliveUpdate/videos/475688250122072



