Twee bane op die N2 net na die Gwaing River-brug is gesluit na ‘n ongeluk vanoggend plaasgevind het. ‘n Vragmotor was by die ongeluk betrokke.
Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend.
Lees ook: Covid-19: Gesondheidswerker verkies staatshospitaal
“Die hele week wat ek in die hospitaal was, het dit vir my gevoel asof niemand omgee nie. Ek het gebraak, ek het nie geëet nie en ek wou ook nie die pille drink nie, want ek het geweet dit sou my nog naarder laat voel,” vertel sy.



