Vreedsame betoging in Bloemfontein – Vat ons Suid-Afrika terug

Vat ons Suid-Afrika terug.

Vreedsame betoging in Bloemfontein – Vat ons Suid-Afrika terug

Vreedsame betoging in Bloemfontein – Vat ons Suid-Afrika terug

BLOEMFONTEIN. – Petrus Phakamike Sitho, saam met ander sprekers van ander organisasies, gaan op Saterdag 20 Maart 2021 ’n vreedsame betoging hou om Suid-Afrika in die hande van Suid-Afrikaners terug te vat. “Staan op vir plaasmoorde en korrupte regering.”

LEES OOK: Vrou sny kameelperd se hart uit as Valentynsgeskenk

Verrigtinge sal om 10:00 begin en almal wat wil deel wees, kan 074 087 6805 WhatsApp om deel te word van die groep waarop daar later verdere inligting gegee sal word.

Kyk die video van Petrus hier:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: