Die weer in jou streek vandag
’n Nuwe Dag, ’n nuwe begin.

Die weer in jou streek vandag
’n Nuwe kans, ’n nuwe keuse.
Noord-Kaap
Koel met verspreide dondebuie.
Kimberley: 16°C tot 27°C
Vrystaat
Koel en reënerig.
Bloemfontein: 16°C tot 25°C
Gauteng
Koel met verspreide dondebuie.
Pretoria: 17°C tot 26°C
LEES OOK: Gesonde ontbyt- koffie-smoothie
Limpopo
Gedeeltelik bewolk en koel met reën.
Polokwane: 17°C tot 26°C
Mpumalanga
Koel met ligte reën.
Mbombela: 19°C tot 24°C
Oos-Kaap
Bewolk en koel.
Port Elizabeth: 16°C tot 24°C
LEES OOK: Inspirasie vir die dag – Moenie jou lig laat verdof nie
Wes-Kaap
Bewolk en koel.
George: 13°C tot 24°C
KwaZulu-Natal
Bewolk en koel met reën.
Durban: 21°C tot 24°C
Noordwes
Bewolk en keol met verspreide donderbuie.
Vryburg: 18°C tot 23°C