Gesonde ontbyt- koffie-smoothie
Gewone koffie is nie ontbyt nie.

Gesonde ontbyt koffie-smoothie
Koffie is ideaal om soggens jou energievlakke te verhoog, maar gewone koffie kan vervelig wees. Ons weet almal dat dit nie ’n goeie idee is om te stop vir ’n suikergevulde koffiedrankie op pad werk toe nie. Om ontbyt oor te slaan, is ook nie ’n goeie idee nie. Gewone koffie is nie ontbyt nie. So probeer gerus vandag hierdie koffie-smoothie. Dit bevat net sewe bestanddele.
Bestanddele:
- melk
- 1 piesang
- grondboontjiebotter
- vanielje-essens
- koue koffie
- ys
Metode:
- Voeg al die bestanddele in ’n vermenger (blender) en meng tot glad.
- Jou ontbyt- koffie-smoothie is gereed.