Inspirasie vir die dag – Moenie jou lig laat verdof nie

Hou aan goeie dinge vir ander mense doen. Hou aan om jouself in iemand anders se skoene te plaas.

Inspirasie vir die dag – Moenie laat jou lig verdof

Inspirasie vir die dag – Moenie laat jou lig verdof

Met al die seer, tragedie en negatiewe dinge wat ons daagliks beïnvloed, is dit maklik om te voel asof jy wil opgee of selfs hard word.

Moenie laat die lelike van die wêreld jou lig laat verdof nie. Moenie ophou vriendelik en opreg wees nie. Moenie ophou empatie wys en veg vir wat reg is nie.

Hou aan om goeie dinge vir ander mense te doen. Hou aan om jouself in iemand anders se skoene te plaas.

Hou altyd jou oog oop vir die mooi dinge in die lewe. Hou aan om regverdig te wees. Laat jou lig helder skyn!

Lees meer artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: