Man stoot glo swanger vrou by krans af

Ondanks die beskuldigings beweer hy, hy het nie sy vrou van die krans afgestamp nie.

Man stoot glo swanger vrou by krans af

Man stoot glo swanger vrou by krans af

TURKYE. – ’n Man (40) hier het glo sy sewe maande  swanger vrou by ’n krans afgestoot terwyl hulle selfies geneem het. Die motief vir die moord op sy vrou was glo sodat hy haar lewensversekeringgeld kon eis.

Tydens ’n vakansie in Butterfly Valley in Mugla, Turkye, het die vrou 1 000 voet na haar dood geval.

Ondanks die beskuldigings beweer haar man hy het nie sy vrou van die krans afgestamp nie.

Die hooggeregshof in Fethiye het beslis dat hy in aanhouding weens die vooraf beplanning van die moord moet bly.

Lees meer artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: