February 28, 2021

Vrou glo met gasbottel doodgeslaan, seun in hof

Kapt. Gerda Swart, polisiewoordvoerder, sê die verdagte sal sielkundige evaluasie ondergaan.

OOS-KAAP. – Die seun (27) van ’n slagoffer (56) wat dood is nadat sy glo met ’n gasbottel doodgeslaan is, gaan na verwagting in die Uitenhage-landdroshof verskyn op aanklag van moord.

Kapt. Gerda Swart, polisiewoordvoerder, sê die verdagte sal sielkundige evaluasie ondergaan. Volgens Swart moet die motief vir die voorval nog bepaal word.

Swart sê die gemeenskap van McCarthy- informele nedersetting het sake van aanranding by dié huis gerapporteer.

LEES OOK: Ongebore baba het hom geld aangebied om haar dood te maak, sê pa

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: