#FiNDiTverkeerElbeth MaraisFebruary 20, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ’n Voertuig het in Aristotlestraat gerol. Altwee die bane is versper. Nooddienste en die brandweer is op die toneel. Gebruik ’n alternatiewe roete. Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus. Previous Post Wenke vir sosiale bemarking per platform: LinkedIn Next Post Sakeman steeds vermis, motor verlate deur polisie gevind