February 26, 2021

Ava die Engelse bulhond is steeds vermis – R10 000 beloning

DOUGLAS. – Ava, die Engelse bulhond, is steeds vermis. Sy het weggeraak in Douglas Bucklands, die pad op pad na die samevloeiing.

Daar is ’n beloning vir die persoon wat Ava kan terug besorg aan haar familie. Foto: Lee-Ann

Lee-Ann, Ava se eienaar smeek dat as enigiemand haar sien, sy asseblief by 0603980870 geskakel moet word.  “As enigiemand haar het, asseblief, bring haar net terug, ons sal nie vrae vra nie.” Sy is reggemaak, sy het ‘n merk op haar rug en haar een poot se naels is swart en die res van die naels is wit.

R10 000 se beloning word aangebied vir die persoon wat kan help dat Ava weer huis toe gaan.

Lees meer berigte hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: