Karlien van Jaarsveld deel foto van ongelukkige Elah in rokkie

“Elah het nou weer haar kortbroek en Elsa-hempie aan.”

Foto: Instagram

“Soos julle sal agterkom, het ek Elah letterlik gedwing en gedreig en omgekoop om een foto van haar in die rokkie te kry,” skryf Karlien van Jaarsveld op Instagram by ’n foto van haar en haar dogtertjie in bypassende wit rokkies.

Op die foto glimlag Elah nie en lyk glad nie entoesiasties dat daar ’n foto van haar geneem word nie.

“Elah het nou weer haar kortbroek en Elsa-hempie aan,” eindig Van Jaarsveld die inskrywing. Die kommentaar op die foto is gevul met laggende emoji’s. Die inskrywing is 3 420 keer binne ‘n uur gelike.

Inskrywing op Karlien van Jaarsveld se Instagram.

LEES OOK: Karlien maak hart oop oor Elah se tyd in hospitaal

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: