Is jy nie moeg van lewe op ‘auto pilot’ nie?

Jy is nie eens bewus van wat jou terughou nie. As jy dit kan identifiseer, kan jy die programme verander en ‘n heel ander belewenis hê.

Is jy nie moeg van lewe op 'auto pilot' nie?

Is jy nie moeg van lewe op 'auto pilot' nie?

Meeste van ons lewe op “auto pilot”. Jou programme in jou brein hardloop sonder dat jy eers daarvan weet.

Jy is nie eens bewus van wat jou terughou nie. As jy dit kan identifiseer, kan jy die programme verander en ‘n heel ander belewenis hê.

Hennie Terblanche, sport- en lewensafrigter van Somerset-Wes, kom op 22 Februarie, vanaf 08:30 tot 13:30 ‘n kursus in Kimberley aanbied: Ontsluit jou potensiaal.

As jy meer wil weet oor breinprogrammering, hoe wat jy dink, jou realiteit bepaal én die geleenthede wat jy dalk nie eers raaksien nie, omdat jy op “auto pilot” ou programme laat hardloop, moenie die kursus misloop nie.

Moenie wag totdat jy op die randjie van ‘n ineenstorting, egskeiding, depressie, finansiële probleme staan, voordat jy wil kyk na hoe jy jouself kan bemagtig en verbeter nie!

Bespreek nou by 0761633746. Die kursus kos R500 per persoon en het beperkte plek oor.

LEES OOK: GLO JY IN ENGEL-GETALLE?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: