Baba met lugambulans na hospitaal
Tom Watson en Ettiene van der Merwe, albei gevorderde lewensondersteuning-paramedici, het die babadogtertjie behandel. Warren van der Weide was die vlieënier.

Baba met lugambulans na hospitaal
‘n Baba (twee weke) is gister hier met die ROCKET-lugambulans na ‘n hospitaal in Kimberley gebring.
LEES OOK: VLIEGTUIG DRAAI OM TOE MA BABA OP LUGHAWE VERGEET
Tom Watson en Ettiene van der Merwe, albei gevorderde lewensondersteuning-paramedici, het die babadogtertjie behandel. Warren van der Weide was die vlieënier.
Jy kan nou deur die ROCKET-lugambulans, volledig toegerus soos ‘n intensiewe sorgeenheid en met opgeleide gevorderde lewenssorg-paramedici, vervoer word wanneer jy of jou geliefdes in nood verkeer.
Stoor dié nommer op jou foon! ROCKET – 0860-FLIGHT of 0860-354448