February 28, 2021

ROCKET-lugambulans se span wil lewens red

ROCKET-lugambulansdiens is nou in die Noord-Kaap! 

Agter dié span is ’n groep gedrewe mense wat glo jy verdien die beste en vinnigste mediese sorg moontlik.

Die span bestaan uit André Coetzee, besturende direkteur, Ané du Preez, operasionale direkteur, Hendrik Louw, finansiêle bestuurder, Boeta Dippenaar, hoofvlieënier, Abie Bezuidenhoudt (nasionale HEMS-bestuurder, Bjorn Gussenhove, projek- en bemarkingsbestuurder en Patrick Wallet, nasionale mediese operasionele bestuurder.

Die span word afgewissel deur opgeleide gevorderde lewensondersteuning-paramedici.

Maak seker jy het dié nommer op jou telefoon vir wanneer jy in nood verkeer. ROCKET-lugambulans: 0860-FLIGHT of 0860-354448.

ROCKET-LUGAMBULANS: RED LEWENS

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: