#FiNDiTverkeer – ongeluk in SchmidtsdriftstraatElbeth MaraisFebruary 15, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Daar was ’n ongeluk in Schmidtsdriftstraat voor die gevangenis. Twee voertuie was in die ongeluk betrokke. Nooddienste is na die toneel ontbied. Wees versigtig indien jy in daardie rigting ry. Previous Post Pieter Swart: Vrygelaat na sy inhegtenisneming Next Post Radio-omroeper veg vir haar lewe, lasbrief vir haar man uitgereik