Kaas, spek en spinasie vir ontbyt

Deel hierdie storie / Share this story

Hier is ’n vinnig en maklike resep vir ’n heerlike ontbyt. Maak dit gerus vandag vir jou geliefde.

Bestanddele:

  • gerasperde kaas
  • klaar gebraaide spekstukkies
  • 8 groot eiers
  • 2 koppies spinasie
  • sout en peper
  • eetlepel water
  • olie of botter van jou keuse
  • mosterd

LEES OOK: Boer wat drie verdagtes skiet steeds in aanhouding

Metode:

  • Meng mosterd, sout en peper, eiers en water in ’n groot bak.
  • Verhit olie of botter in ’n pan en voeg die eiermengsel daarby.
  • Roer kort-kort.
  • Wanneer die eiers gaar is, vou spek, spinasie en kaas in.
  • Bedien warm.

Lees meer artikel hier.