Die weer in jou streek vandag

Tyd is niemand se vriend nie.

Die weer in jou streek vandag

Die weer in jou streek vandag

Wys jou geliefdes vandag hoe lief jy hulle het.

Noord-Kaap

Bewolk en baie warm.

Kimberley: 19°C tot 33°C

Vrystaat

Bewolk en warm.

Bloemfontein: 17°C tot 31°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.

Pretoria: 18°C tot 27°C

LEES OOK: Inspirasie vir die moeë siel

Limpopo

Gedeeltelik bewolk met reën.

Polokwane: 18°C tot 26°C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderduie.

Mbombela: 21°C tot 26°C

Oos-Kaap

Bewolk en warm met reën.

Port Elizabeth: 19°C tot 27°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel met sagte reën.

George: 16°C tot 23°C

LEES OOK: Kaas, spek en spinasie vir ontbyt

KwaZulu-Natal

Meestal bewolk en warm met reën.

Durban: 23°C tot 28°C

Noordwes

Sonnig en warm.

Vryburg: 19°C tot 32°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: