Epileptiese aanval laat 11-jarige seun verdrink

BHEKITHEMBA .- Die jong seun van hier het Woensdag in die Umlazi-rivier verdrink nadat hy ’n epileptiese toeval gekry het.

BHEKITHEMBA .- Die jong seun van hier het Woensdag in die Umlazi-rivier verdrink nadat hy ’n epileptiese aanval gekry het.

Volgens The South African het Col. Thembeka Mbele, polisie woordvoerder, gesê owerhede was laatmiddag uitgeroep na die liggaam van die 11 jarige seun, Sfundo Mbili. Die seun was reeds uit die water gehaal en owerhede is eers ’n ruk daarna in kennis gestel.

’n Rescue Stokes-mandjie is gebruik om die lyk, van die seun wat ‘n epileptiese aanval gekry het terwyl hy geswem het, uit die vallei te dra teen baie steil walle op tot by die pad waar dit aan lede van Umlazi SAPS oorhandig is,” het Mbele bygevoeg.

In die nuwe jaar is daar reeds talle verdrinkings wat plaas gevind het.

Lees meer hier:

Man se liggaam glo ure na verdrinking in openbare swembad gevind.

Verdrink: sewe sterf toe motor deur vloedwater saamgesleep word.

Man verdrink toe hy kind wou red.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: