WERKSGELEENTHEID: STILLERWEË HUIS VIR BEJAARDES : KIMBERLEY : NOORD-KAAP PROVINSIE

INGESKREWE VERPLEEGKUNDIGE(STAFVERPLEEGSTER): 1 POS
INGESKREWE ASSISSTENT VERPLEEGKUNDIGE(ASSISSTENT): 1 POS
HULPVERSORGER(CARE GIVER): 1 POS
Vereistes vir Stafverpleegster en Assistentverpleegster:
*Geregistreer wees by SANC
*Kennis van versorging van bejaardes
*Kennis en vaardighede om Alzheimer pasiënte te versorg en te hanteer.
*Sertifikaat tov Alzheimer versorging/hantering
*Goeie vermoë om binne spanverband te funksioneer
*Goeie kommunikasievermoë
*Goeie menseverhoudinge kan handhaaf
*Verantwoordelike en gemotiveerde persoon
*Liggaamlik/fisies en emossioneel gesond wees
*Bereid om skofte (dag en nag) te werk
*Goeie kennis van Bejaardes en persone met gestremdhede se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestande en die benadering daarvan.
*Kennis en vaardighede om Alzheimer pasiënte te versorg en te hanteer.
*Vaardig in Afrikaans en Engels
Vereistes vir Versorger(caregiver):
*Sertifikaat : Basic homecare/caregiver kursus
*Kennis en vaardighede om Alzheimer pasiënte te versorg en te hanteer.(opleiding in Alzheimer versorging/hantering gedoen het) Sertifikaat
*Kennis en ondervinding van versorging van bejaardes
*Betroubaar, hardwerkend asook gemotiveerd wees
*Goeie menseverhoudings en kommunikasievermoë
*Bereid om skofte (dag en nag) te werk
*Liggaamlik/fisies en emossioneel gesond wees
*Goeie kennis van Bejaardes en persone met gestremdhede se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestande en die benadering daarvan
*Vaardig in Afrikaans en Engels
Voordele:
Pensioenfonds asook ander voordele soos vervat in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes.
Diensaanvaarding:
Suksesvolle kandidate : So spoedig as moontlik
SLUITINGSDATUM:
15 FEBRUARIE 2021
Rig n volledige CV, bewyse van kwalifikasies aan:
Mev Streicher
E-pos : [email protected]
KONTAK MEV STREICHER BY 053 8307701 OF [email protected] vir die AANSOEKVORM WAT U CV MOET VERGESEL.
KANTOOR-URE : 08H00 TOT 13H00 EN 14H00 TOT 16HOO
*Indien u na 2 weke na sluitingsdatum van aansoek, geen terugvoering gekry het nie, was u aansoek ongelukkig onsuksesvol.