BLOEMFONTEIN. – Een persoon het onherkenbaar verbrand toe ’n vragmotor wat motors vevoer aan die brand geslaan het.
OFM berig die vragmotorbestuurder het beheer verloor en die vragmotor het die pad verlaat. Een persoon is dood en ’n ander persoon is ernstig beseer en na ’n hospsitaal geneem. Die ongeluk het op die N1, 45 km suid van Bloemfontein plaasgevind.
LEES OOK: Leeukop: Man val na dood op berg
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



