Leeu byt veldwagter dood

Tydens die aanval het lede van die patrollie die leeu doodgeskiet.

Leeu byt veldwagter dood

Leeu byt veldwagter dood

PILANESBERG.Kobus Marais, ’n anti-stropery veldwagter, is Saterdag 6 Februarie 2021 tydens ’n geskeduleerde heiningpatrollie deur ’n leeu doodgebyt.

Saterdag omstreeks 06:30 het veldwagters van die Rhino Protection Unit in Pilanesberg ’n geskeduleerde heiningpatrollie in die ooste van die park gedoen toe Marais deur die leeu aangeval is. Marais is noodlottig beseer en is op die toneel dood verklaar.

LEES OOK: Vier kinders dood toe sandbank meegee

Tydens die aanval het lede van die patrollie die leeu doodgeskiet.

Kapt. Elsabe Augoustides, polisiewoordvoerder, sê die saak word tans ondersoek.

Lees meer artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: