February 26, 2021

Die weer in jou streek vandag

Geniet vandag die klein dingetjies in die lewe.

Die weer in jou streek vandag

Die weer in jou streek vandag

Vandag is die perfekte dag om roomys te eet of ’n melkskommel te drink.

Noord-Kaap

Meestal sonnig en warm.

Kimberley: 19°C tot 32°C

Vrystaat

Sonnig en warm.

Bloemfontein: 17°C tot 29°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met verspreide donderbuie.

Pretoria: 17°C tot 26°C

LEES OOK: Spookstorie-reeks: Oë wat vir my kyk

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm.

Polokwane: 17°C tot 27°C

Mpumalanga

Bewolk met verspreide donderbuie.

Mbombela: 20°C tot 27°C

Oos-Kaap

Warm en sonnig.

Port Elizabeth: 17°C tot 26°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm.

George: 16°C tot 26°C

LEES OOK: Raad met jou maat – Estelle antwoord

KwaZulu-Natal

Meestal bewolk en warm met reën.

Durban: 22°C tot 27°C

Noordwes

Sonnig en warm.

Vryburg: 18°C tot 30°C

Lees nog artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: