February 26, 2021

Die weer in jou streek vandag

’n Nuwe week, ’n nuwe kans.

Die weer in jou streek vandag

Die weer in jou streek vandag

Elke dag is ’n nuwe kans om oor te begin.

Noord-Kaap

Meestal sonnig en warm.

Kimberley: 19°C tot 33°C

Vrystaat

Sonnig en warm.

Bloemfontein: 17°C tot 29°C

LEES OOK: Melktert-malvapoedingresep

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en koel tot warm..

Pretoria: 17°C tot 25°C

Limpopo

Koel en bewolk met verspreide donderbuie.

Polokwane: 17°C tot 26°C

Mpumalanga

Meestal bewolk en reënerig..

Mbombela: 19°C tot 30°C

Oos-Kaap

Warm en bewolk.

Port Elizabeth: 16°C tot 25°C

LEES OOK: Man verdrink toe hy kind wou red

Wes-Kaap

Bewolk en warm.

George: 14°C tot 25°C

KwaZulu-Natal

Meestal bewolk en warm mer reën.

Durban: 21°C tot 25°C

Noordwes

Bewolk en warm.

Vryburg: 18°C tot 30°C

Lees nog artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: