Suid-Afrikaanse studentedokters sukkel glo om in Kuba te oorleef

Studente hou aan foto’s deel waarin hulle wys wat hulle glo kry om te eet.

Suid-Afrikaanse mediese studente wat in Kuba studeer, het ’n noodboodskap aan dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, gerig en foto’s van hulle beweerde swak lewensomstandighede en voedsel op sosiale media bekendgemaak.

Suid-Afrikaanse studente deel foto’s

Die DA het intussen ’n beroep op dr. Joe Phaala, adjunk-minister van onderwys, gedoen om die studente te help. Studente vra die regering om hulle toelae te verhoog sodat hulle beter kos en akkommodasie kan bekostig.

Behalwe vir hulle klagtes oor die gebrek aan voedsel, kla hulle ook oor lewensomstandighede en tekort aan basiese benodighede.

Studente hou aan foto’s deel waarin hulle wys wat hulle glo kry om te eet.

Foto: Citizen

LEES OOK: China skenk 100 000 Covid-19-inentings aan Zimbabwe

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: