Pas bekend: Eskom sal fase 2 beurtkrag vir die hele naweek implementeer

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het aangekondig daar sal vanaf Vrydag 12:00 tot en met Sondagaand beurtkrag wees.

Volgens IOL moes Eskom die afgelope 15 jaar gebruik maak van beurtkrag om vervalle toerusting, wat nie in stant gehou word nie, te vervang.

Lees meer artikels hier.