NOORD-KAAP. – ’n Gedeelte van die N14 buite Kuruman is gesluit na die pad oorstroom is en ‘n sloot gevorm het. Die pad tussen Kuruman en Vryburg is dus gesluit.
Vermy die N14, N8 en die R31
Volgens OFM-nuus is die N8 herstel met een baan wat oop is. Die een baan het ’n ‘n stop-en-ry-stelsel en verkeersbeamptes is op die toneel.
Motoriste word aangemoedig om die N14, N8 en die R31 te vermy deur van die N12 gebruik te maak.
LEES OOK: Mandrax in kind se gesig geblaas om hom beter te laat slaap, erken ma
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



