ZIMBABWE. – China het 200 00 Covid-19-inentings aan Zimbabwe geskenk waarmee sommige polisielede, verpleegsters, weermaglede, bejaardes en diegene met onderliggende siektes ingeënt sal word.
Bedank die leier van China
President Emmerson Mnangagwa het die Chinese leier, Xi Jinping, bedank omdat hy, volgens hom, ’n leidende rol gespeel het in die bydrae tot die land se nasionale strategie vir die implementering van die entstof.
“Die Covid-19-entstof is as veilig deur die wetenskaplikes vasgestel. Dit sal binnekort beskikbaar gestel word,” sê Mnangagwa verder in sy toespraak.
LEES OOK: Ivermektien mag nou deur dokters toegedien word
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



