Wanneer jy op jou slimfoon tik, in plaas van om die punte self in te sit aan die einde van elke sin, maak die woord klaar en druk twee keer op die spasiebalk. Dit plaas outomaties die punt en begin ‘n nuwe sin.