Britse tiener word na lang koma wakker tydens Covid-19-pandemie

Joseph Flavill (19) is vanaf 1 Maart 2019, drie weke voor Brittanje se inperking, in ’n coma weens ’n kar wat hom gestamp het.

Die Britse tiener is besig om bewustheid te herwin en ten spyte van die feit dat hy reeds twee keer Covid-19 gehad het, weet hy niks daarvan nie.

Die Britse tiener is besig om bewustheid te herwin en ten spyte van die feit dat hy reeds twee keer Covid-19 gehad het, weet hy niks daarvan nie. Foto The Gaurdian

‘n Britse tiener is besig om sy bewussyn te herwin en ten spyte van die feit dat hy reeds twee keer Covid-19 gehad het, weet hy niks daarvan nie.

Joseph Flavill (19) is vanaf 1 Maart 2020, drie weke voor Brittanje se inperking, in ’n koma  nadat hy deur ’n kar gestamp is.

Volgens The Gaudian het Sally Flavill Smith, sy tannie, gesê: “Hy sal niks van die pandemie weet nie, want hy slaap al 10 maande. Sy bewustheid begin nou verbeter, maar ons weet net nie wat hy weet nie. Ons praat met hom op die telefoon, en ons probeer hom bewus maak dat ons regtig daar wil wees om sy hand vas te hou, maar ons kan dit net nie doen nie.”

Die Britse tiener reageer tans deur sy oë te knip en te glimlag en kan sy ledemate op versoek beweeg.

Lees meer artikels hier:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: